Gaan na inhoud

Hafnium

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
72 lutesiumhafniumtantaal
Zr

Hf

Rf
Algemeen
Naam, simbool, getal hafnium, Hf, 72
Chemiese reeks oorgangsmetale
Groep, periode, blok 4, 6, d
Voorkoms staalgrys
Atoommassa 178.49 (2) g/mol
Elektronkonfigurasie [Xe] 4f14 5d2 6s2
Elektrone per skil 2, 8, 18, 32, 10, 2
Fisiese eienskappe
Toestand vastestof
Digtheid (naby k.t.) 13.31 g/cm³
Vloeistof digtheid teen s.p. 12 g/cm³
Smeltpunt 2506 K
(2233 °C)
Kookpunt 4876 K
(4603 °C)
Smeltingswarmte 27.2 kJ/mol
Verdampingswarmte 571 kJ/mol
Warmtekapasiteit (25 °C) 25.73 J/(mol·K)
Dampdruk
P/Pa 1 10 100 1 k 10 k 100 k
teen T/K 2689 2954 3277 3679 4194 4876
Atoomeienskappe
Kristalstruktuur seskantig-diggepak
Ruimtegroep P6₃/mmc  nommer: 194
Strukturbericht-kode A3
Oksidasietoestande 4
(amfoteriese oksied)
Elektronegatiwiteit 1.3 (Skaal van Pauling)
Ionisasie-energieë 1ste: 658.5 kJ/mol
2de: 1440 kJ/mol
3de: 2250 kJ/mol
Atoomradius 155 pm
Atoomradius (ber.) 208 pm
Kovalente radius 150 pm
Diverse
Magnetiese rangskikking geen data
Elektriese resistiwiteit (20 °C) 331 nΩ·m
Termiese geleidingsvermoë (300 K) 23.0 W/(m·K)
Termiese uitsetting (25 °C) 5.9 µm/(m·K)
Spoed van klank (dun staaf) (20 °C) 3010 m/s
Young se modulus 78 GPa
Skuifmodulus 30 GPa
Massamodulus 110 GPa
Poissonverhouding 0.37
Mohs se hardheid 5.5
Vickers hardheid 1760 MPa
Brinell hardheid 1700 MPa
CAS-registernommer 7440-58-6
Vernaamste isotope
Isotope van {{{isotopevan}}}
iso NV halfleeftyd VM VE (MeV) VP
172Hf sin 1.87 j e 0.350 172Lu
174Hf 0.162% 2×1015 j a 2.495 170Yb
176Hf 5.206% Hf is stabiel met 104 neutrone
177Hf 18.606% Hf is stabiel met 105 neutrone
178Hf 27.297% Hf is stabiel met 106 neutrone
178m2Hf syn 31 j IO 2.446 178Hf
179Hf 13.629% Hf is stabiel met 107 neutrone
180Hf 35.1% Hf is stabiel met 108 neutrone
182Hf sin 9×106 j ß 0.373 182Ta
Portaal Chemie

Hafnium is 'n chemiese element in die periodieke tabel met die simbool Hf en atoomgetal 72. Hafnium is genoem ná die Latynse naam van Kopenhagen (Hafnia), waar dit ontdek is. Hafnium is in 1923 deur Dirk Coster en George de Hevesy ontdek. Die metaal het ses natuurlike isotope.

Eienskappe

[wysig | wysig bron]

Hafniumatome lyk baie soos sirkoniumatome. Hulle het amper dieselfde grootte en die chemiese eienskappe van die twee elemente ook amper dieselfde. Daar is net twee minerale wat as ertse vir hafnium kan dien, alviet en hafnoon, wat 'n volledige reeks mengkristalle met sirkoon vorm. Die metaal word verkry deur suiwering van sirkoon. Die jaarlikse produksie is nie meer as 50 ton nie.[1]

Die suiwere metaal is aan die lug blootgestel bedek met 'n oksiedlaag wat oksidasie verder verhoed. Fynverdeelde hafniumpoeier kan nogtans ontplof. Die metaal los nie in basisse of sure op nie, behalwe in fluoorsuur.[1]

Hafnium het 'n baie hoë smeltpunt en absorbeer neutrone baie sterk. Dit word in die nukleêre industrie toegepas. Van sy legerings en keramiese verbindings word ook vanweë hulle hoëtemperatuureienskappe aangewend.[1]

Eksterne skakels

[wysig | wysig bron]

Verwysings

[wysig | wysig bron]
  1. 1,0 1,1 1,2 "Hafnium". Lentech.


H He
Li Be B C N O F Ne
Na Mg Al Si P S Cl Ar
K Ca Sc Ti V Cr Mn Fe Co Ni Cu Zn Ga Ge As Se Br Kr
Rb Sr Y Zr Nb Mo Tc Ru Rh Pd Ag Cd In Sn Sb Te I Xe
Cs Ba La Ce Pr Nd Pm Sm Eu Gd Tb Dy Ho Er Tm Yb Lu Hf Ta W Re Os Ir Pt Au Hg Tl Pb Bi Po At Rn
Fr Ra Ac Th Pa U Np Pu Am Cm Bk Cf Es Fm Md No Lr Rf Db Sg Bh Hs Mt Ds Rg Cn Nh Fl Mc Lv Ts Og
Alkalimetale Aardalkalimetale Lantaniede Aktiniede Oorgangsmetale Hoofgroepmetale Metalloïde Niemetale Halogene Edelgasse Chemie onbekend