Gaan na inhoud

bis

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
  bis     bisse  
IPA: [bəs], meervoud: [ˈbəsə]
بِسْ , meervoud: بِسِی
(rekenaarwetenskap) Eenheid van noukeurige informasie, met in die rekenaarswetenskap die waarde 0 of 1.

    Afleiding

Afkorting van binêre syfer, d.w.s. 0 of 1.
Bisse word byna altyd onderverdeel in groepe van 8, wat as 'n greep (byte) bekend staan.

    Vertalings

  Vertalings:    bis
Duits: Bit(de)
Engels: bit(en)
Turks: bit(tr)