Gaan na inhoud

sikloon

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
'n Sikloon
Enkelvoud Meervoud
  sikloon     siklone  
si•kloon
(weer) 'n Uiters kragtige tropiese kringstorm.
In die westelike Stille Oseaan staan siklone bekend as tifone en in die Atlantiese Oseaan as orkane. In die suidelike Stille Oseaan en in die Indiese Oseaan staan hulle slegs as siklone bekend.

    Sinonieme

orkaan, tifoon

    Hiponieme

1-sikloon, 2-sikloon, 3-sikloon, 4-sikloon, 5-sikloon

    Antonieme

antisikloon

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: cyclone(en)
Nederlands: cycloon(nl)

Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor sikloon.