DigiCal Kalender

Bevat advertensiesInprogram-aankope
4,5
177 k resensies
10 m+
Aflaaie
Inhoudgradering
Almal
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent

Meer oor hierdie program

🏆 Gunsteling: beste kalender toep vir Android – The Next Web
🏆 Vir gereelde kalender-toep gebruikers– Android Authority
🏆 DigiCal is een van die mees buigsame, mees aanpasbare kalenders – Lifehacker
  
☁ SINKRONISEER MET GOOGLE CALENDAR, OUTLOOK EN EXCHANGE
  
📆 7 KRAGTIGE EN STYLVOLLE KALENDER-UITSIGTE
Organiseer jou besige skedule volgens dag, week, agenda, maand, teks-maand, lysie en jaar-uitsig
  
📅 6 PRAGTIGE EN MAKLIK-AANPASBARE KALENDER widgets
9 pragtige voorafgestelde widget-temas beskikbaar vir lysie, rooster, dag, dag-lys, teks-maand en maand widgets
  
🎄 TOP VAKANSIE, SPORT, TELEVISIE, FINANSIËLE EN LEEFSTYL-KALENDER ⚽
Toegang tot meer as 560 duisend publieke vakansiedae, sport en televisie kalenders wêreldwyd
  
☔ GLOBALE WEERVOORSPELLING
Gedetaileerde weer inligting: humiditeit, neerslag, lugdruk, wolkbedekking, wind, sonsopkoms en sonsondergang
  
🌃 MATERIAAL ONTWERP EN DONKER TEMA
Bevorder sigbaarheid snags en bespaar energie
  
🌈 42 KLEURE OM JOU GELEENTHEID ‘N KLEURKODE TE GEE
Kleur sinkronisering met Google Calendar
  
🔰 INGEBOUDE LIGGINGSOEKTOG
Adresse word vinniger in getik met Google Places Autocomplete
  
🔔 Kalender kennisgewing met sluimer, kaart en navigasie
🔒 Plaaslike kalender vir ekstra privaatheid – geen sinkronisering nodig
📆 Gekombineerde datum en tyd plukker vir vinnige skedulering
🎊 Bestuur uitnodigings met RSVP en stuur antwoord aan die organiseerder en gaste
✈ Beplan jou afsprake in beide plaaslike en buitelandse tydsones
🌉 Geleentheid-verbonde beeld ooreenstemming in 27 tale
  
☀ TOP WEERVOORSPELLING
- Gedetaileerde uurlikse weervoorspelling vir die volgende 48 uur en 3-uurliks vir die volgende 15 dae
- Interaktiewe temperatuur en neerslag-grafiek
- Bestuur en stoor jou gunsteling weer-liggings
  
🌟 DigiCal+ kenmerke:
- 2 ekstra widgets: maand-widgets en maand-kalender widgets
- Jaar uitsig met hitte kaart om vry en besige periodes uit te ken
- Verkry toegang tot aanpasbare opsies vir die kalender-widgets en kalender uitsigte
- 7 ekstra widget-temas
- 42 tema-kleure
- Aanpasbare sluimer opsie
- Geen advertensies
  
Handleiding: https://digibites.zendesk.com/hc
  
Hulp nodig? https://digibites.zendesk.com/hc/en-us/requests/new
  
Webtuiste: https://www.digibites.nl/digical
Opgedateer op
22 Mei 2024

Dataveiligheid

Veiligheid begin wanneer jy verstaan hoe ontwikkelaars jou data insamel en deel. Praktyke vir dataprivaatheid en -sekuriteit kan verskil op grond van gebruik, streek en ouderdom. Die ontwikkelaar het hierdie inligting verskaf en kan dit mettertyd opdateer.
Hierdie program deel dalk hierdie datasoorte met derde partye
Ligging, Programaktiwiteit en Toestel- of ander ID's
Hierdie program samel dalk hierdie datasoorte in
Ligging, Persoonlike inligting en 3 ander data
Data word geënkripteer in oorgang
Jy kan versoek dat data uitgevee word

Graderings en resensies

4,5
167 k resensies

Wat's nuut

Manage all your calendars (Google Calendar, Outlook & Exchange) with DigiCal Calendar.

• Update for Android 14 compatibility
• Update tzdb to 2024a
• Fix Y2038 issues
• Update dependencies and libraries
• Various fixes and improvements