Bubbu School – My oulike diere

Bevat advertensiesInprogram-aankope
4,0
139 k resensies
50 m+
Aflaaie
Onderwysergoedkeuring
Inhoudgradering
Almal
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent

Meer oor hierdie speletjie

Hou jy van skool of nie? Moenie bekommerd wees nie, jy is bobaas in hierdie skool! Ontmoet jou virtuele troeteldiere en laat hulle dit geniet om te leer.

Trek vir jou troeteldiere unieke uitrustings aan en begin met jou geliefkoosde vak. Is dit kuns, gim, musiek, taal of miskien wiskunde? Maak nie saak nie, probeer hulle almal en leer terwyl jy pret het.

KUNS
Om jou kreatiwiteit uit te druk, kan jy tekening maak van ’n skildery met 'n volmaakte stel kleurpotlode. Daarbenewens kan jy jou skeppings versier met ’n verskeidenheid pragtige plakkers. Verder kan jy jou verbeelding prikkel met ’n opwindende inkleurminispeletjie of jy kan ’n paar verspotte versierings met vrugte en groente maak.

MUSIEK
Leer klavier speel of berei ’n konsert voor met jou geliefkoosde instrumente. Jy kan net een instrument geniet of ’n hele orkes hê met ’n kitaar, klavier, tromme, trompet, viool, tjello, harp en sanger. Versier die toneel met ’n mismasjien, konfetti en ’n diskobal. Trek aan en maak die grimering reg. Dis tyd om ’n opskudding te veroorsaak in hierdie prettige skool!

GIM
Doen oefening in die vars lug. Dis altyd opwindend om saam met ’n vriend by die glybaan af gly of te swaai. Organiseer ’n uur van gimnastiek of speel ’n bietjie basketbal.

WISKUNDE EN TAAL
Kom ons doen ’n bietjie breinwerk. Jy kan met geometriese vorms speel of leer oor optel, aftrek, maal en deel op die moeilikheidsgraad van jou keuse. Leer 'n paar basiese Engelse woorde of oefen jou skryfwerk om die alfabet te bemeester.

SKOOLRESTAURANT
Word ’n meestersjef. Berei heerlike toebroodjies, soet vrugte en slaai voor vir die honger leerlinge of gee hulle ’n lekker verjaardagkoek.

Om veilig terug te gaan huis toe, kan jy oefen om veilig te loop in ’n indrukwekkende padoorsteekminispeletjie.

Wil jy ons pragtige virtuele troeteldiere nog beter leer ken? Versamel al die raaisels uit hulle geheuealbum, sit dit op die regte plek en wys watter herinneringe hulle wegsteek. Daarbenewens ontsluit jy ’n unieke kleurvolle vis vir elke albumbladsy. Versier die skool met 'n ontspannende akwarium vol allerhande pragtige visse.

Dit is tyd om hierdie eindelose pret te probeer! Bubbu-kat, Duddu-hond, Hasie, Krokodil, Varkie, Krimpvarkie, Uil, Pikkewyn en Panda wag vir jou!

KENMERKE
- Eenvoudige interaktiewe voorgeespeletjie
- Baie opwindende en opvoedkundige aktiwiteite
- Geen reëls of doelwitte nie, net die vryheid om jou stories te skep
- Plesierige speletjie vir meisies, seuns en die hele gesin
- Baie oulike dierekarakters om mee te speel
- Oulike legkaartversameling
- Pragtige HD-grafika van hoë kwaliteit
- Speel enige tyd vanlyn

Hierdie speletjie is gratis om te speel, maar sekere inprogramitems en -kenmerke, ook dié wat in die beskrywing van die speletjie genoem word, kan betaling vereis via inprogramaankope wat werklike geld kos. Gaan asseblief jou toestel se instellings na vir meer besonderhede oor inprogramaankope.

Die speletjie bevat advertensies vir Bubadu se produkte of party derde partye wat gebruikers na ons of derdepartywerwe of apps sal neem.

Privaatheidsbeleid: https://bubadu.com/privacy-policy.shtml
Diensvoorwaardes: https://bubadu.com/tos.shtml
Opgedateer op
08 Jul. 2024

Dataveiligheid

Veiligheid begin wanneer jy verstaan hoe ontwikkelaars jou data insamel en deel. Praktyke vir dataprivaatheid en -sekuriteit kan verskil op grond van gebruik, streek en ouderdom. Die ontwikkelaar het hierdie inligting verskaf en kan dit mettertyd opdateer.
Hierdie program deel dalk hierdie datasoorte met derde partye
Programaktiwiteit, Programinligting en -werkverrigting en Toestel- of ander ID's
Hierdie program samel dalk hierdie datasoorte in
Programaktiwiteit en Programinligting en -werkverrigting
Data word geënkripteer in oorgang
Jy kan versoek dat data uitgevee word
Daartoe verbind om die Play Gesinsbeleid te volg

Graderings en resensies

4,1
112 k resensies
فناخر الملك
09 Mei 2021
وايد حلو بلمره شكرن وايد حلو ونصحكم جربوه عجبتني وايد
Was dit vir jou nuttig?
Maulidar Its
10 Oktober 2021
Oki Herniyandan
1 persoon meen hierdie resensie is nuttig
Was dit vir jou nuttig?

Wat's nuut

- new character
- new clothes
- new minis
- maintenance, optimisation and minor bug fixes