Themes

All themes

Storefront

Storefront

  • Weergawe 4.6.0
  • Last updated Mei 16, 2024
  • Active installations 100 000+
  • PHP version 5.6.0

Storefront is die perfekte tema vir jou volgende WooCommerce-projek. Dis ontwerp en ontwikkel deur WooCommerce-kern programeerders en pasgemaak vir integrasie met WooCommerce en vele van die mees gewildste klantgerigte WooCommerce-uitbreidings. Dit het verskeie uitleg- en kleuropsies om jou winkel mee te personaliseer, verskeie wiggiestreke, ‘n reaktiewe ontwerp en baie meer. Programeerders sal ook mal wees oor die skraal en uitbreidbare kodebasis wat dit ‘n plesier maak om verder te pasmaak en uitbrei. As jy vir ‘n WooCommerce-tema soek, het jy dit gekry!

Downloads per day

Aktiewe Installasies: 100 000+