Gaan na inhoud

Go (programmeertaal)

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Die drukbare weergawe word nie meer ondersteun nie en kan leweringsfoute hê. Dateer asseblief jou blaaierboekmerke op en gebruik asseblief eerder die verstekblaaierdrukfunksie.

Go oftewel golang is 'n vrye en oopbron[1] programmeertaal wat deur Robert Griesemer, Rob Pike, en Ken Thompson by Google[2] in 2007 geskep is.[3] Dit is 'n vertaalde en staties getipeerde taal in die tradisie van Algol en C en het laevlak fasiliteite soos wysers.[4] Ander kenmerke van Go sluit in sy vullisverwydering, beperkte gestruktureerde tipering,[5] geheueveiligheidskenmerke, en CSP-styl konkurrente programmeerkenmerke.[6]

Verwysings

  1. https://golang.org/LICENSE
  2. Kincaid, Jason (10 November 2009). "Google's Go: A New Programming Language That's Python Meets C++". TechCrunch (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 8 April 2020. Besoek op 18 Januarie 2010.
  3. "Language Design FAQ". golang.org (in Engels). 16 Januarie 2010. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 2 Januarie 2013. Besoek op 27 Februarie 2010.
  4. Summerfield, Mark (2012). Programming in Go. Addison-Wesley Professional. ISBN 978-0-321-77463-7. {{cite book}}: Onbekende parameter |month= geïgnoreer (hulp)
  5. "Why doesn't Go have "implements" declarations?". golang.org (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 3 Mei 2020. Besoek op 1 Oktober 2015.
  6. Metz, Cade (5 Mei 2011). "Google Go boldly goes where no code has gone before". The Register.

Eksterne skakels