Gaan na inhoud

Microsoft Bing

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Weergawe deur Setzor (besprekings | bydraes) op 20:19, 1 Desember 2009 (Saadjie geskep vir artikel)
(verskil) ← Ouer weergawe | bekyk huidige weergawe (verskil) | Nuwer weergawe → (verskil)

Bing (Voorheen bekend as Live Search, Windows Live Search, en MSN Search) is die huidige web soekenjin van Amerikaanse maatskappy Microsoft. Bekend gestel deur Microsoft hoof Steve Ballmer, op 28 Mei 2009 by die All Things Digital konferensie in San Diego, VSA. Bing is 'n plaasvervanger vir Live Search en het ten volle aanlyn gegaan op 3 Junie 2009.